4 Reviews

Hairlicious & Nailbar

Middelburg, Mpumalanga
Reviews
Elize Buys Erasmus
30 Nov 2016
REPORT
Ek kan die salon aanbeveel dit is die vriendelikste span en PUIK DIENS dit is n plisier om daar te kuier sal nooit weer na n' ander salon gaan ek rate julle 10 uit 5. YOU GO GIRLS!!!
Elaine Otto
30 Nov 2016
REPORT
Beste salon ooit.... hare en naels ..... hare kom altyd uit soos wat jy dit wil he en naels is vir meer as n maand mooi en lig ni.... teen goeie pryse ook.... ek beveel almal an om te gan.... hairlici... Read More
Beste salon ooit.... hare en naels ..... hare kom altyd uit soos wat jy dit wil he en naels is vir meer as n maand mooi en lig ni.... teen goeie pryse ook.... ek beveel almal an om te gan.... hairlicious span jule kook.... voel altyd of mens op holiday was as jy da uit kom met al die behulpsame mense wat so vriendlik is.... ek rate jule 5 want dis die hoogste vat die page mens gee sou meer.... baie dankie jule is gr8 Read Less
Yvette Swanepoel
30 Nov 2016
REPORT
Ek het n nael afspraak gehad 13:15. Eers toe ek daar aankom, kyk almal my net aan. Niemand help my nie. Toe ek uiteindelik gehelp word se hulle, hulle het my ingeskryf vir 14:30. Ek se toe dis reg ek ... Read More
Ek het n nael afspraak gehad 13:15. Eers toe ek daar aankom, kyk almal my net aan. Niemand help my nie. Toe ek uiteindelik gehelp word se hulle, hulle het my ingeskryf vir 14:30. Ek se toe dis reg ek sal wag. Net om te hoor hul het eintlik glad ni vir my plek ni. Sy is vol vir die dag. My naam is in di boek maar sy is vol en kan my nie help ni. Baie swak!!! Wat is die punt om te bel en n afspraak te maak as die persoon wat die afsprake maak nie weet hoe om dit te doen ni??? Read Less
Miralda du Toit
6 Apr 2016
REPORT
Ek bly nie eers in Middelburg nie, maar ek sal enige iemand aanbeveel om hiernatoe te kom. Ek het my hare by Jana gesny en was nog nooit so tevrede soos vandag nie. Baie dankie vir die ongelooflike go... Read More
Ek bly nie eers in Middelburg nie, maar ek sal enige iemand aanbeveel om hiernatoe te kom. Ek het my hare by Jana gesny en was nog nooit so tevrede soos vandag nie. Baie dankie vir die ongelooflike goeie diens!* Read Less
Photo Gallery
  • Business's Photo
  • Business's Photo
  • Business's Photo
Book an Appointment
Online booking unavailable
Please call
013 244 1321
36 Dolerite Crescent
Middelburg Mpumalanga 1050
Is this your business?
CLAIM IT HERE
Incorrect information? Let us know

Hairlicious & Nailbar

Middelburg, Mpumalanga
(4)